#6
Gerrie Radlof het 9 meesterlike verhale geskryf in die Swerwer Speurder reeks (boeke 6 tot 14, 1957–1959).
Met sy kenmerkende vinnige pas en vernuftige intriges het Radlof die gewildheid van die speurder verder uitgebou.
| Reeksnommer: | - |
| Skrywer / Outeur: | - |
| Uitgewer: | - |
| Jaartal: | - |