SKATKISBOEKE • Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet • Memories of vintage books is a treasure to enjoy

SA POLISIE REEKS - MEIRING FOUCHÉ (PRONK BOEKE)

Meiring Fouché (F.A. Venter) het 6 uiters gesogte boeke geskryf in die gewilde SA Polisie Pronkboeke-reeks (boeke 19 tot 24, 1961–1962).

Die verhale handel oor verskillende konstabels se wedervaringe in Suid-Afrika en Suidwes-Afrika – insluitend konstabel Ryk Schutte in Suidwes, konstabel Jurie Slabbert in die Karoo, Reinhardt Fouche, Buks Senekal in die Kalahari, Henk van Reenen in die Sederberg en Kobus van Deventer in die Namib-woestyn.

⭐ 6 Voorblaaie Gelys 📖 Meiring Fouché Reekse
🔍

VOORBLAAIE VERSAMELING

6 Items
#19 Sluipers in die Namib

Sluipers in die Namib

Meiring Fouche 1961
#20 Geheim van die Sederberg

Geheim van die Sederberg

Meiring Fouche 1961
#21 Aasvoëls van die Kalahari

Aasvoëls van die Kalahari

Meiring Fouche 1962
#22 Wraak uit die verlede

Wraak uit die verlede

Meiring Fouche 1962
#23 Die waansinnige besoeker

Die waansinnige besoeker

Meiring Fouche 1962
#24 Die Baron van die Namib

Die Baron van die Namib

Meiring Fouche 1962