#1
Die Swart Luiperd reeks is een van die mees ikoniese en gewildste oerwoud-avontuurreekse in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis. Braam le Roux het die reeks geskep en die eerste 45 boeke geskryf.
Die reeks volg die avonture van Leon Marais, die Swart Luiperd, en sy getroue metgeselle soos hulle veg teen meedoënlose bendes, toordokters, mensvreters en die geheimenisse van die donker vasteland.
| Reeksnommer: | - |
| Skrywer / Outeur: | - |
| Uitgewer: | - |
| Jaartal: | - |