SKRYWER - GYS VAN GRAAN
Bitter min inligting is bekend oor Gys van Graan. Ons weet van meer as tien sagteband boekies wat hy geskryf het, maar geen hardebande nie. Hy het die Ridder reeks in sagteband geskryf, net minder as tien boekies in die Swerwer Speurder reeks en ook enkele losstaande boekies. So ver bekend het hy onder geen skuilname geskryf nie.
⭐ 12 Voorblaaie in Argief
📖 Bekende Skrywers
REEKSE DEUR GYS VAN GRAAN
Boeke & Reekse
Ridder Reeks (Pronk)
Die gewilde Ridder-reeks in Pronkboeke-formaat – vol moed, aksie en avontuur in hierdie bekende 3-boek-reeks.
Bekyk 3 Voorblaaie →
Swerwer Speurder Reeks
Gys van Graan se 8 boeke vol spanning en speurvernuf in die Swerwer Speurder-reeks (boeke 15–22).
Bekyk 8 Voorblaaie →ENKELBOEKE DEUR GYS VAN GRAAN
Losstaande Boeke
Liefde vir Nina (1979)
Skaars enkel roman deur Gys van Graan, uitgegee deur Sirkel Publikasies (Sirkel Roman No. 2, 1979).
Bekyk 1 Voorblad →