SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

VERDWAALDE HARTE EN SAAL 10 REEKS

VERDWAALDE HARTE - Was andersyds ook genoem die “Ons Dominee” reeks.  Dit was eietydse verhale waar die leeraar van die plaaslike kerk bekend was as vriend, vader, raadgewer en vertroueling.  Dominee Dawid Wiehahn het die hoofrol en ook deurlopende rol in al die verhale gespeel.  

Elke maand was ’n nuwe avontuur of greep uit sy lewe.  Hy was ’n man wat ander se swakhede verstaan het, omdat hy ook maar sy eie swakhede gehad het.  Die boekie is later gedeel met Verdwaalde harte, sien onder, (deur Koos Papenfus).

Verdwaalde Harte en Saal 10 Ongevalle - Die moeilike vennoot en Want so is daar voorspel Verdwaalde Harte en Saal 10 Ongevalle - Die vreemde dogter en Twee klein dogtertjies
35. Verdwaalde Harte en Saal 10 Ongevalle - Die moeilike vennoot en Want so is daar voorspel 39. Verdwaalde Harte en Saal 10 Ongevalle - Die vreemde dogter en Twee klein dogtertjies

 Verdwaalde Harte en Saal 10 Ongevalle - Terug na die kudde en In eie strik gevang
41. Verdwaalde Harte en Saal 10 Ongevalle - Terug na die kudde en In eie strik gevang

Copyright © 2015 by Pieter Haasbroek and Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 13 October 2015