SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

SPY X-0-3 REEKS

Vic de Gaulle was agent X-0-3.  Die vroulike hero in die verhale heet Valente Lamont.  Tipiese toentertydse  spioenasie verhale, maar met redelike goeie fotografie, (deur Koos Papenfus).

Spy X-0-3 - Heroin is hell
9. Spy X-0-3 - Heroin is hell

Copyright © 2015 by Pieter Haasbroek and Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 13 October 2015