SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

SOEK BOEKE

Hier volg 'n lys van boeke wat deur versamelaars gesoek word. Versamelaars is bereid om die boeke te koop en/of te ruil met ander duplikate wat hulle weer het. Kontak my gerus indien u dalk van die boeke het om te verkoop en/of te ruil.

 

VERSAMELAAR EEN SE SOEK BOEKE:
Kontak besonderhede: Mnr. Pieter Haasbroek, E-mail: Pieter_hb@hotmail.com


JAAP ZEEMAN REEKS
1. Skerp staal - Frans Gericke
2. Die goudvloot - Frans Gericke
3. Die beuel van Barbarye - Frans Gericke


ANTON KOGH - PRONK BOEKE
1. Rowers in die nag (1961)
2. Gevaar dwaal in die berge (1962)
3. Verslaafde sonder siel (1963)
4. Jock die slagoffer (1966)
5. Die silwer hings (1969)
6. Die slagoffer


DIE WIT MAMBA REEKS
1. Monster van Kivu - Frans Gericke
2. Slavinne van Gubban - Frans Gericke


ANTON DE WET REEKS
1. Grynsende skedels - Frans Gericke
2. Kettings van die Kremlin - Frans Gericke
3. Rit in die nag - Frans Gericke


VERSAMELAAR TWEE SE SOEK BOEKE:
Kontak besonderhede: Mnr Lukie Carelsen, Sel: 083 4472 063, E-mail: lukie.carelsen@yahoo.com

1. Swart Luiperd no 48: Monster van die Moerasse (Pronk Uitgawe)
2. Swart Luiperd no 34: Spoor na die Onbekende (Pronk Uitgawe)
3. Swart Luiperd no 67: Geheim van die Begrafplaas van die Olifante (Pronk Uitgawe)

1. Oloff die Seerower no 3: Skuim van die See (Pionier Uitgawe)
2. Oloff die Seerower no 4: Kaptein Oloff (Pionier Uitgawe)

1. Rooi Jan no 2: Die Wreker (APB uitgawe)

Copyright © 2015 by Pieter Haasbroek. All rights reserved.
Last updated: 13 October 2015