SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

SIKLOON REEKS

Krisna de Waal was die hoof karakter in die Sikloon reeks.  Dit was maar ’n flouerige wetenskapsfiksie reeks met ’n gemaskerde dame wat die wêreld probeer red het van ongure karakters.  Die fotografie en die verhale was nie baie oortuigend nie.  So ook nie ons gemaskerde wonder nie, (deur Koos Papenfus).

Sikloon - Die breinrowers
9. Sikloon - Die breinrowers

Copyright © 2015 by Pieter Haasbroek and Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 13 October 2015