SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

SEE REEKS

Die Engelse weergawe van KYK, wat spesifiek op die Engels sprekende mark geteiken was.  Soos Kyk, ook meestal romantiese verhale wat met aksie en of avontuur afgewissel was.  Die pragtige aktrise Anna Zoli verskyn in verskeie uitgawes in die hoofrol.  Net soos Kyk, die enigste tydskrif wat heelwat aandag aan die akteurs gegee het, (deur Koos Papenfus).

See - Jan 1979 - East and WestSee - The christmas bells and A cruel love
19. See - Jan 1979 - East... and West 31. See - The christmas bells and A cruel love

Copyright © 2015 by Pieter Haasbroek and Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 13 October 2015