SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

SAAL 10 ONGEVALLE REEKS

Hier was dit menslike verhale wat agter elke ongeval afgespeel het.  Dit was nog een waarmee die Suid-Afrikaanse publiek hulle mee kon vereenselwig.  Ons was almal al in die hospitaal en byna elke familie het al ’n ongeval of noodgeval gehad.  Dit was verhale wat uit die lewe gekom het en die romantiese lesers diep geroer het.  Daar waar ’n aantreklike dokter en ’n paar pragtige verpleegsters die hoofrol vertolk, kon die skrywers maar net nie verkeerd gegaan het nie.  Saal 10 het later ’n dubbelboek met “Verdwaalde harte” gedeel, (deur Koos Papenfus).

Saal 10 Ongevalle - Jou hart sal besluitSaal 10 Ongevalle - Vegewe ons ons skulde...
80. Saal 10 Ongevalle - Jou hart sal besluit 271. Saal 10 Ongevalle - Vergewe ons ons skulde...

Saal 10 Ongevalle - Slavin van haar plig
285. Saal 10 Ongevalle - Slavin van haar plig

Copyright © 2015 by Pieter Haasbroek and Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 13 October 2015