SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

DR CONRAD BRAND REEKS

Dit was waarskynlik die gewildste van die dokter of mediese romans genre.  Conrad Brand was aantreklik en bekend as die dokter met die goue hart, wat altyd bereid was om te help met mediese en ander probleme.  Almal, veral die dames, was lief vir hom omdat hy sy medemens lief gehad het.  Dit was eintlik ’n baie gewilde, oor dramatisering van die normale dokters en hospitaal lewe.  Tog kon mense hulle vereenselwig met al die eg menslike lotgevalle wat in die verhale uitgebeeld was, (deur Koos Papenfus).

Dr Conrad Brand - So maklik, so giftigDr Conrad Brand - Haar held, die lafaard
309. Dr Conrad Brand - So maklik, so giftig 320. Dr Conrad Brand - Haar held, die lafaard

Dr Conrad Brand - Die professor se dogter Dr Conrad Brand - Die verlore seun
341. Dr Conrad Brand - Die professor se dogter 342. Dr Conrad Brand - Die verlore seun

Dr Conrad Brand - Proefkonyn Dr Conrad Brand - Huiwer dan nie meer nie
344. Dr Conrad Brand - Proefkonyn 347. Dr Conrad Brand - Huiwer dan nie meer nie

Copyright © 2015 by Pieter Haasbroek and Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 13 October 2015