SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

DON LE MEER REEKS

Uiteindelik het ons ’n eg Suid-Afrikaanse reeks gevind wat deur ’n baie bekende reus van Suid-Afrikaanse skrywers geskryf was, naamlik Elmar Steyn.  In die tipies Steyn tradisie, was die verhale almal vol aksie en avontuur.  Die verhale was eietyds in die dae van die sogenaamde rooi gevaar, met Don Le Meer as geheime agent wat al wat rooi en gevaarlik was moes beveg.  Don was die “007” van Suid-Afrikaanse geheime agente en het ook altyd ’n mooi metgesel in die verhale gehad, (deur Koos Papenfus).

Don Le Meer - Agent vir die staatspresidentDon Le Meer - Die priester van Maconda
9. Don Le Meer - Agent vir die staatspresident 10. Don Le Meer - Die priester van Maconda

Copyright © 2015 by Pieter Haasbroek and Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 13 October 2015