SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

AKSIE EN LIEFDE REEKS

Dit was ook ’n dubbelboek.  Die oogmerk was waarskynlik om beide die manlike en vroulike leserstal te bereik.  Daar was geen deurlopende karakters nie.  Die eerste gedeelte was ’n tipies roman, gemik op die vroulike lesersmark, terwyl die “Aksie” gedeelte ’n spannings of speurverhaal weer gerig was op manlike lesers.  Daar verskyn ook geen erkenning aan akteurs of skrywers nie, (deur Koos Papenfus).

Aksie en Liefde - Ek gee jou my hand, buurman en Skuldige gewete
242. Aksie en Liefde - Ek gee jou my hand, buurman en Skuldige gewete

Copyright © 2015 by Pieter Haasbroek en Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 13 October 2015